Episode 144: Dr Jacques Faul episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2021 · 1H 3M

Episode 144: Dr Jacques Faul

from Klipkouers · host Jacques Basson

Jacques Faul benodig geen bekendstelling as suksesvolle hoof-uitvoerende beampte van die Titans nie. As iemand met ’n passie vir die bestuur van belangegroepverhoudings, is Jacques ook ’n akademikus van formaat, met ’n doktorsgraad in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en is hy onlangs aangestel as medeprofessor by die NWU Besigheidskool.Hy glo dat die besigheidskant van sport beslis kan baat by akademiese insette van ’n instansie soos die Besigheidskool. Verder praat Jacques padlangs oor sy opspraakwekkende wedervaringe as waarnemende HUB van Krieket SA ’n paar jaar gelede, en lug hy die mening dat dit ideaal sou wees om sport en politiek heeltemal te kon skei. Maar is dit haalbaar? Webwerf

NOW PLAYING

Episode 144: Dr Jacques Faul

0:00 1:03:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 3 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on November 12, 2021.

What is this episode about?

Jacques Faul benodig geen bekendstelling as suksesvolle hoof-uitvoerende beampte van die Titans nie. As iemand met ’n passie vir die bestuur van belangegroepverhoudings, is Jacques ook ’n akademikus van formaat, met ’n doktorsgraad in Ekonomiese en...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!