Episode 146: Heinrich Strydom episode artwork

EPISODE · Nov 30, 2021 · 1H 17M

Episode 146: Heinrich Strydom

from Klipkouers · host Jacques Basson

Heinrich Strydom se aanvanklike droom om vir die Proteas krieket te speel, het mettertyd omgeswaai na ‘n ambisie om een van die top administrateurs in SA sport te word. As die jongste hoof-uitvoerende beampte van ’n plaaslike krieketfranchise, toe hy vyf jaar gelede op 34-jarige ouderdom aangestel was as baas van die Dolphins, is Heinrich besig om homself uitmuntend van sy taak te kwyt. Sy kontrak is onlangs met ’n verdere vyf jaar verleng. As ’n gebore en getoë Potchefstromer, is hy ’n alumnus van die NWU Besigheidskool - wat hy meen hom toegerus het met die visie en strategiese bestuursvernuf wat nodig is in die genadelose wêreld van professionele sport. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 146: Heinrich Strydom

0:00 1:17:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 17 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on November 30, 2021.

What is this episode about?

Heinrich Strydom se aanvanklike droom om vir die Proteas krieket te speel, het mettertyd omgeswaai na ‘n ambisie om een van die top administrateurs in SA sport te word. As die jongste hoof-uitvoerende beampte van ’n plaaslike krieketfranchise, toe...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!