Episode 147: Dr. Abraham Brink episode artwork

EPISODE · Dec 16, 2021 · 1H 21M

Episode 147: Dr. Abraham Brink

from Klipkouers · host Jacques Basson

Hierdie is 'n fassinerende onderhoud oor oa SASOL en Suid-Afrika se chemikalieë industrie geskiedenis. Dr. Abraham Brink was vir dekades ’n toonaangewende rolspeler in die vervaardigingsbedryf. Daarvan getuig die feit dat hy in 2014 verkies was tot president van die International Institute of Synthetic Rubber Producers in Houston. Brink het in 1977 by die Karbochem-afdeling van Sentrachem aangesluit as hoof van navorsing en ontwikkeling, en meer as 30 jaar later sou hy as direkteur van Karbochem ’n sleutelrol speel in die bestuursuitkoop van Dow SA in 2003. Brink glo dat daar vir elke probleem, ongeag hóé groot, altyd ’n oplossing is, maar hy is ook van mening dat Suid-Afrika tans nie oor die spesifieke nisvaardighede beskik om groot projekte te hanteer nie… Webwerf

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 16, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 147: Dr. Abraham Brink

0:00 1:21:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 21 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on December 16, 2021.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!