Episode 149: Pieter Groenewald episode artwork

EPISODE · Apr 1, 2022 · 1H 23M

Episode 149: Pieter Groenewald

from Klipkouers · host Jacques Basson

Van Prieska tot Nfinity. Dit, in kort, is die Pieter Groenewald-storie. As kind het Groenewald se pa, wat ’n aantal besighede op Prieska besit en as die ‘Afrikaanse Jood’ op die dorp bekendgestaan het, ’n blywende indruk gelaat. Bykans ’n kwarteeu later, sou ’n oproep van ene Ken Varejes vir Groenewald se loopbaan ’n radikale hupstoot gee, en deesdae is hy landswyd bekend as HUB van die vooraanstaande Influencer Marketing Division by die Nfinity Media Group. Soos Groenewald verduidelik, dra konvensionele advertensiestrategieë nie meer dieselfde gewig nie, met aanlyn mondelinge-bemarking, verwysings en sosiale bewys wat deesdae reklame dryf. En, influencer marketing, oftewel beïnvloedersbemarking, staan aan die voorpunt hiervan! Webwerf

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 1, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 149: Pieter Groenewald

0:00 1:23:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 23 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on April 1, 2022.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!