Episode 15 - Van Visie na Werklikheid? episode artwork

EPISODE · Nov 4, 2025 · 1H 13M

Episode 15 - Van Visie na Werklikheid?

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die gewilde konsep van “manifesting” – daardie idee dat jy iets in jou lewe kan “inspreek” deur jou gedagtes, energie en intensies. Hulle vra die groot vrae: Is dit regtig moontlik om sekere energie in die wêreld in te stuur? En nog belangriker – gaan dit teen Christelike waardes, of kan geloof en manifestasie dalk hand-aan-hand loop?Die twee delf ook in die verskillende tipes manifestasie.Terwyl hulle oor die jaar reflekteer, raak dit persoonlik:Ricia vertel hoe sy al by haar vierde werk van die jaar is, en wat sy daaruit geleer het oor aanpasbaarheid en identiteit.Mia deel haar mooi (en snaakse) stories oor die twee nuwe liefdes in haar lewe – en hoe dit haar perspektief op liefde en tyd verander het.En natuurlik praat hulle oor reis – hoe Mia probeer het om meer local travels in te werk, en watter avonture nog op haar bucket list bly.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 4, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 15 - Van Visie na Werklikheid?

0:00 1:13:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 1 hour and 13 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on November 4, 2025.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!