Episode 16 - Kultuur met ‘n Kinkel episode artwork

EPISODE · Nov 18, 2025 · 1H

Episode 16 - Kultuur met ‘n Kinkel

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In hierdie week se episode delf Ricia en Mia diep in die wêreld van werkskulture – daardie onsigbare, maar kragtige faktor wat jou daaglikse werkervaring maak… of breek.Hulle deel hul persoonlike ervarings in vorige werksomgewings: die goed, die sleg, en alles tussenin. Saam ondersoek hulle vrae soos:Hoe verander ’n mens ’n bestaande organisasie se kultuur?Wat maak ’n werksplek vir hulle werklik lekker en volhoubaar?Mia vertel ook hoe sy ’n aktiewe rol speel in haar huidige werksplek se kultuuropbou – van klein, alledaagse gewoontes tot doelgerigte inisiatiewe wat saam ’n positiewe, ondersteunende ruimte vorm.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 18, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 16 - Kultuur met ‘n Kinkel

0:00 1:00:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 1 hour and 0 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on November 18, 2025.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!