Episode 16. - Martelize Brink episode artwork

EPISODE · Aug 11, 2015 · 1H 10M

Episode 16. - Martelize Brink

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Martelize Brink is die mens agter daardie bekende stem wat jy elke weeksoggend tussen 9:00 en 11:30 op RSG saam met Johan Rademan hoor. Sy kom kuier in die garage en vertel vir Willim van haar skooldae in die Paarl, hoe sy randomly by Maties FM op Stellenbosch haar tande as radio-omroeper begin slyp het en hoe sy op die ou end by RSG begin werk het. Hulle gesels ook oor haar bedrywige buitemuursaktiwiteite, charity en mc-gigs, wat daar by RSG agter die skerms aan gaan en hoe daar niks sexy is omtrent ’n rolstoel nie… miskien die parkering. En nee… hierdie onderhoud het nie gebeur agv Vrouemaand nie, dis net toevallig Augustus toe Martelize kom kuier het. Hierdie episode is met trots geborg deur Zone Fitness, waar somerlywe in die winter gevorm word. As lid van Zone Fitness kan jy ’n hele maand gratis oefen as jy jou vriend kan kry om ook by Zonefitness aan te sluit.  Dit is baie maklik – al wat jy moet doen is om jou vriend se kontakbesonderhede na [email protected] te stuur en hulle sal jou terug kontak of besoek www.zonefitness.co.za vir meer besonderhede.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 11, 2015

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 16. - Martelize Brink

0:00 1:10:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 10 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on August 11, 2015.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!