EPISODE · Nov 30, 2018 · 1H 17M
Episode 162. - Suné Halderman en Conrad Jamneck
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Suné Halderman book die bands en artists by Jägermeister presents Up The Creek Music Festival en Conrad Jamneck is die fees se technical director. Hulle kom kuier in die garage om te gesels wat alles agter dié legendariese fees se skerms gebeur, hoe mens ’n stage in die middel of reg langs die Breede Rivier bou en hoe om seker te maak dat almal altyd ’n goeie tyd het. Up The Creek gebeur tussen 7 en 10 Feb. 2019 - gaan koop jou kaartjies op https://www.upthecreek.co.za/tickets Geborg deur http://www.live-now.co.za
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 162. - Suné Halderman en Conrad Jamneck
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m