EPISODE · Dec 10, 2017 · 46 MIN
EPISODE 17: ALEX FOURIE (FOTO NA DANS & weFIX)
from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH
Alex Fourie was die trompetspeler van Foto na Dans en is ook die meesterbrein agter die weFIX maatskappy. Tydens sy dae as trompetspeler vir Foto na Dans het hy homself geleer hoe om iPod's en slimfone reg te maak en sodoende 'n gaping in die mark gesien vir sy dienste. Vandag is daar 36 weFIX winkels landswyd en het ongeveer 400 werknemers. Ons gesprek het gehandel oor die dae toe ons saam met Foto na Dans getoer het as Straatligkinders, sy passie vir entrepreneurskap en ook bietjie gesels oor Bitcoin en waarheen dit op pad is. Gaan loer gerus na weFix en wat hulle doen, jy mag dalk net hulle dienste binnekort benodig - www.wefix.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
EPISODE 17: ALEX FOURIE (FOTO NA DANS & weFIX)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.