EPISODE · Dec 2, 2025 · 44 MIN
Episode 17 - Glinster en Teaterligte: ons “Chicago” avontuur
from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen
In hierdie episode neem Ricia en Mia julle saam op ’n glinsterende rit teater toe! Terwyl hulle in die kar sit—Mia agter die stuurwiel en Ricia nog besig om haar makeup klaar te kry—gesels hulle oor hul gunsteling live optredes, vorige teater-ervarings en selfs ’n paar staaltjies uit hul dae as redenaars.Met ons splinternuwe VIP-kaartjies vir die ikoniese musiekblyspel Chicago, is die opwinding hoog… maar die verrassings wat wag, nog hoër.Die tweede helfte van die episode speel af ná die show, waar Ricia en Mia hul vars indrukke deel: wat hulle verstom het, wat op die verhoog uitgeblink het, en presies watter bederf die VIP-ervaring ingesluit het.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 17 - Glinster en Teaterligte: ons “Chicago” avontuur
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.