Episode 17. - Henry Jack Cloete episode artwork

EPISODE · Aug 19, 2015 · 1H 37M

Episode 17. - Henry Jack Cloete

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Henry Jack Cloete is ’n veelsydige joernalis, skrywer, interviewer, sanger en kitaarspeler vir die post-apokaliptiese Afrikaanse Folk-Grunge band Die Skynmaagde. Henry en Willim is in dieselfde jaar gebore en hulle paaie het al ’n hele paar keer gekruis binne die mediakringe en musieklandskap van Suid-Afrika. Hy kom plak in die garage en Willim interrogate hom oor al sy eindelose jobs as ’n joernalis en hulle bespreek die skryfproses van sy se debuut roman - ’n Draalnoot vir ’n Janfiskaal - wat onlangs die lig gesien het. Verder gesels hulle oor Litnet-interviews en Henry se band Die Skynmaagde. Hierdie episode is met trots geborg deur Zone Fitness, waar somerlywe in die winter gevorm word. As lid van Zone Fitness kan jy ’n hele maand gratis oefen as jy jou vriend kan kry om ook by Zonefitness aan te sluit. Dit is baie maklik – al wat jy moet doen is om jou vriend se kontakbesonderhede na [email protected] te stuur en hulle sal jou terug kontak of besoek www.zonefitness.co.zavir meer besonderhede.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 19, 2015

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 17. - Henry Jack Cloete

0:00 1:37:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 37 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on August 19, 2015.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!