EPISODE · Aug 28, 2020 · 2H 7M
Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Neil Sandilands kom al die pad van Hollywood af om te kom kuier in ’n garage in Bellville vir die eerste, offisiële WAT Podcast episode van 2020. Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export. Ons braai en gesels oor sy kinderdae in Randfontein, rugby, filosofie, die rolle wat hy vertolk het in die TV-reekse Meester, Konings en Orion, onder andere. Ons gesels ook oor Hollywood en sy nuwe song Die Ballade van Frik & Dot, oftewel, "Goue Graal". Support die WAT Podcast, indien jy sou wou: JWF Barnard FNB Cheque/Current: 62708797298 Branch: 200213
What this episode covers
Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export.
NOW PLAYING
Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m