EPISODE · Jan 28, 2026 · 1H 57M
Episode 174. - Paul André Blom
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Paul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoernalis, filmmaker en die main man agter die South African Horror Film Festival. Hy's ook die broer van Francois Breytenbach Blom. Check sy dinge uit, hier: https://www.terminatryx.com/ of hier: https://www.paulblom.com/ Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sukkel met die links, stuur 'n e-pos na [email protected]. Kom check ook die Willim Welsyn Band, Karel Bester en die Kraaines Band en nog vele meer by die Kapitaal Aanval show die 7de Feb. 2025 by Daisy Jones in Stellenbosch, koop jou kaartjies hier op Quicket: https://qkt.io/fxESoY
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 174. - Paul André Blom
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m