EPISODE · Feb 26, 2026 · 2H 17M
Episode 178. - Dirkie Pan
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Dirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy 'n kranige vriend, collaborator, handlanger en 'n lojale geesvanger. Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of besoek www.watpod.podbean.com as jy iets wil EFT. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na [email protected].
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 178. - Dirkie Pan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.