EPISODE · Mar 5, 2026 · 2H 30M
Episode 179. - Christian Burgess
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Christian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA nominated albums, hoe Strident se power metal vlam gevat het op die popular computer game Broforce en nog 'n klomp ander dinge. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na [email protected]. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus 'n donasie hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.
What this episode covers
Christian Burgess is ’n energieke drummer en ’n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA nominated albums, hoe Strident se power metal vlam gevat het op die popular computer game Broforce en nog ’n klomp ander dinge. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net ’n brief wil skryf, stuur ’n e-pos na [email protected]. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus ’n donasie hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.
NOW PLAYING
Episode 179. - Christian Burgess
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m