EPISODE · Aug 26, 2015 · 1H 33M
Episode 18. - Schalk Bezuidenhout
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Schalk Bezuidenhout is ’n aspirant akteur maar meer as dit is hy ’n standup comedian wat nou baie vinnig begin naam maak het in die land. Sy gesig is op Comedy Central billboards, hy’t onlangs ’n Savana Comics’ Choice Award gewen, hy feature op Aromat adverts, hy doen Youtube skits, hy emcee musical festivals en dan open hy sommer ook vir Trevor Noah op sy nasionale toere voor duisende mense. En hy is nou eers 23 jaar oud. Hy kom plak in die garage laat een aand saam met Willim en ’n bottel goedkoop vonkelwyn en hulle gesels oor comedy vs. acting, kampuslewe op UCT, sy connection met Trevor Noah, Afrikaans vs. Engelse comedy, Gemengde Vrugte, corporate gigs en hecklers. Hulle riff ook oor #RhodesMustFall, Engelse kinders en sy dae op Hoërskool waar alles begin het. Hierdie episode is met trots geborg deur Zone Fitness, waar somerlywe in die winter gevorm word. As lid van Zone Fitness kan jy ’n hele maand gratis oefen as jy jou vriend kan kry om ook by Zonefitness aan te sluit. Dit is baie maklik – al wat jy moet doen is om jou vriend se kontakbesonderhede na [email protected] te stuur en hulle sal jou terug kontak of besoek www.zonefitness.co.zavir meer besonderhede.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 18. - Schalk Bezuidenhout
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m