Episode 182: Ronel Bezuidenhout episode artwork

EPISODE · Aug 27, 2024 · 1H 8M

Episode 182: Ronel Bezuidenhout

from Klipkouers · host Jacques Basson

Entrepreneurskap verg baie verskillende eienskappe, maar bowenal verg dit die vermoë om ’n geleentheid raak te sien, ongeag waar die geleentheid is. Ronel Bezuidenhout het so ’n geleentheid raakgesien in die gasvryheidsektor en dit met albei hande aangegryp. In 2001 het sy Capital Hotel Skool se deure oopgemaak, ’n tersiêre instansie wat gasvryheidsbestuur kursusse aanbied. EK gesels met Ronel oor hoe sy die skool begin het, watter kursusse hulle vandag aanbied, die belangrikheid van ondervinding terwyl mens studeer, en hoe om suksesvol te wees in die gasvryheidsektor.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 27, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 182: Ronel Bezuidenhout

0:00 1:08:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 8 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on August 27, 2024.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!