Episode 183: Cobus van den Berg episode artwork

EPISODE · Sep 6, 2024 · 1H 37M

Episode 183: Cobus van den Berg

from Klipkouers · host Jacques Basson

Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net nie meer ’n mark vir Afrikaanse films was nie. Maar in die 2010’s het die bedryf floreer, met titels soos Liefling en Semisoet wat groot sukses by die loket behaal het. Dit is toe dat Cobus van den Berg, op daardie stadium nog in die toerisme sektor, besluit het om sy passie vir films te volg en saam met sy hedendaagse vennoot, Tim Theron, hul eerste film te maak: Klein Karoo. Ons gesels met Cobus oor die hoe hy van die korporatiewe wêreld na die film bedryf gespring het, die ongewone manier hoe hy kennis opgedoen het oor die bedryf, en die rolprente wat hy tot dusver vervaardig het.  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 6, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 183: Cobus van den Berg

0:00 1:37:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 37 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on September 6, 2024.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!