Episode 184: David Kramer episode artwork

EPISODE · Mar 25, 2026 · 1H 44M

Episode 184: David Kramer

from Klipkouers · host Jacques Basson

Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as kunstenaar nie, maar ook as entrepreneur. Benewens die kommersiële sukses wat hy in die vroeë tagtigerjare met supertreffers soos ‘Blokkies Joubert’ behaal het, kan David Kramer met reg as ’n baanbreker van alternatiewe Afrikaanse liriek beskou word. Ironies genoeg het Kramer tydens sy universiteitsjare, in die apartheidsera, Afrikaans aanvanklik afgemaak as die taal van die onderdrukker. Met verloop van tyd het hy egter besef dat dit in werklikheid nié bloot die witmens se taal was nie. Dit was ook aan die Universiteit van Leeds waar die saadjie van liedjieskryf geplant is; ’n saadjie wat later sou uitgroei tot ’n roemryke loopbaan en bekroonde musiekteaterproduksies saam met wyle Taliep Petersen. Vir David Kramer was die belangrikste nog altyd om die Suid-Afrikaanse identiteit te ondersoek en iets eg Suid-Afrikaans te skep. Wat ’n bakgat mens.

NOW PLAYING

Episode 184: David Kramer

0:00 1:44:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 44 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on March 25, 2026.

What is this episode about?

Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as kunstenaar nie, maar ook as entrepreneur. Benewens die...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!