Episode 185: Deon Meyer episode artwork

EPISODE · Apr 1, 2026 · 1H 16M

Episode 185: Deon Meyer

from Klipkouers · host Jacques Basson

Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en hoe ’n mens iets wêreldklas uit Suid-Afrikaanse grond bou. Nié alleen het hy bykans eiehandig misdaadfiksie in Afrikaans laat herleef sedert 1994 nie, Deon Meyer is ook een van die “Nuwe Suid-Afrika” se bekendste uitvoerprodukte. Sedert sy eerste blitsverkoper, Feniks, het daar nog 14 romans uit sy pen verskyn. Sy boeke is in meer as 40 lande gepubliseer en in 27 tale vertaal. Meyer se pad na roem was alles behalwe maklik. In die genadelose leerskool van joernalistiek, en later as aspirantskrywer, moes hy leer om kritiek, afkeuring en mislukking te vat en aan te hou. Selfs kommentaar soos: “Hierdie ou sal nooit kan skryf nie” het hom nie gestop nie. Na sy deurbraak met die TV-reeks Orion in 1998 het Deon Meyer nie weer teruggekyk nie.

NOW PLAYING

Episode 185: Deon Meyer

0:00 1:16:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 16 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on April 1, 2026.

What is this episode about?

Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en hoe ’n mens iets wêreldklas uit Suid-Afrikaanse...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!