Skip to content
Episode 185. - Riaan Smit episode artwork

Apr 24, 2026 1 hr 33 min

Episode 185. - Riaan Smit

from WAT Met Willim Welsyn Podcast Hosted by Willim Welsyn

Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House, ’n eclectic rock band al die pad van Windhoek af. Hy kom kuier vir ’n tweede keer op die podcast na 10 jaar, gaan luister ook Episode 44 vir daai back story. Riaan is ook Willim se neef en hulle catch op oor alles van Johnny Cash, Riaan se albums, musiekbedryf-dinge en hoe dit is om ’n pa te wees. Kom kyk die Willim Welsyn band by Karoo 62 se Karoo Bike Burn die naweek van 1 tot 3 Mei, besoek www.karoo62.com vir meer inligting. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by www.paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na [email protected].

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Episode 185. - Riaan Smit

0:00 1:33:34

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 33 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on April 24, 2026.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.