Episode 186: Charles Back episode artwork

EPISODE · Apr 13, 2026 · 56 MIN

Episode 186: Charles Back

from Klipkouers · host Jacques Basson

Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n mens ’n besigheid oor geslagte bou. Charles Back is die derde generasie eienaar van wyn en kaasprodusent Fairview in Paarl. Die opregtheid en eerlikheid van sy pa en oupa is waardes wat hy vandag nog uitleef. As leerder aan Paarl Gimnasium het hy vroeg blootstelling gekry aan diskriminasie, iets wat ’n blywende sensitiwiteit vir die underdog by hom geskep het. Hy sien wynbou nie net as ’n bedryf nie, maar as ’n manier om mense te bemagtig en vooruitgang in Suid-Afrika te dryf. In 2017 is hy aangewys as Wes-Kaap se Boer van die Jaar. Sy visie is eenvoudig. Om uiteindelik sy produkte direk aan die eindverbruiker te verkoop. Want as jy dit reg doen op die plaas, sal mense eerder na jou toe kom as om winkel toe te gaan.

NOW PLAYING

Episode 186: Charles Back

0:00 56:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 56 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on April 13, 2026.

What is this episode about?

Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n mens ’n besigheid oor geslagte bou. Charles Back...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!