Episode 187: Jimmy Malan episode artwork

EPISODE · Apr 20, 2026 · 52 MIN

Episode 187: Jimmy Malan

from Klipkouers · host Jacques Basson

Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word. Die Malan plaas het oor meer as 110 jaar ’n sterk kultuur van nuuskierigheid en vooruitstrewendheid ontwikkel. Van die begin af het die stigter ’n punt daarvan gemaak om die beste plantmetodes toe te pas, en selfs Duitsland toe gereis om nuwe tegnologie en idees terug plaas toe te bring. Sy fokus is om die boerdery aan die beweeg te hou, aan te hou verbeter en nuwe maniere te vind om waarde te skep. Dit sluit hul kleinhandelbeen, Plantland, in — ’n netwerk van tuinsentrums en ’n aanlyn winkel waar hulle direk met die eindverbruiker skakel en hul produkte landwyd beskikbaar maak. In hierdie gesprek praat ons oor die plaas se geskiedenis, hoe hulle diversifiseer, die rol van Plantland, en wat Suid-Afrikaanse boere by hul Europese eweknieë kan leer.

NOW PLAYING

Episode 187: Jimmy Malan

0:00 52:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 52 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on April 20, 2026.

What is this episode about?

Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word. Die Malan plaas het oor meer as 110 jaar ’n sterk kultuur van...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!