Episode 19 - Nuwe jaar - selfde ons!  episode artwork

EPISODE · Jan 27, 2026 · 1H 5M

Episode 19 - Nuwe jaar - selfde ons!

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In hierdie episode is Ricia en Mia terug agter die mikrofoon en maak gemaklik gesels oor alles wat die nuwe jaar inlui. Ons reflekteer oor ’n vakansie wat veel te vinnig verby is, deel ons nuwejaarsvoornemens (realisties… en minder realisties 😅), en praat oor waarna ons regtig uitsien vir die jaar wat voorlê.Van werksfunksies en heen-en-weer Kaap toe, tot Gauteng se potholes, drome van luukse reise en unieke ervarings — niks is van die tafel af nie. Dis vol daardie tipiese Ricia-en-Mia energie.Druk play, sit terug en kom droom en lag saam met ons oor alles wat 2026 vir ons belowe.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 27, 2026

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Episode 19 - Nuwe jaar - selfde ons!

0:00 1:05:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 1 hour and 5 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on January 27, 2026.

What is this episode about?

In hierdie episode is Ricia en Mia terug agter die mikrofoon en maak gemaklik gesels oor alles wat die nuwe jaar inlui. Ons reflekteer oor ’n vakansie wat veel te vinnig verby is, deel ons nuwejaarsvoornemens (realisties… en minder realisties 😅),...

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!