Episode 2: Oor grense na hoop episode artwork

EPISODE · Feb 24, 2024 · 26 MIN

Episode 2: Oor grense na hoop

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

In hierdie episode van Kerkbode Kollig gesels ons oor die oorsteek van grense. Ds Deon van der Berg van Stella in Noordwes is ondervoorsitter van die Red ‘n Plaas Red ‘n Gemeenskap Rampfondsprojek. Hy vertel meer daaroor asook die verskillende kreatiewe maniere waarop mense die camino-fondsinsameling daarvoor kan ondersteun. Die moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, ds Jan Lubbe, was een van meer as 70 sprekers by ’n onlangse konferensie, Oplossings vir die platteland, wat in die Vrystaat plaasgevind het. Ons luister na ’n uittreksel uit sy spreekbeurt. Peet Botma is ’n avonturier en lief vir die see. Hy het onlangs die harte van ’n groepie Kaapse kinders (almal uit moeilike omstandighede) baie bly gemaak toe hy reggekry het om manalleen met ’n roeiboot oor die Atlantiese oseaan te roei. Jaco Strydom het vir Kerkbode met hom gesels oor sy deelname aan een van die wêreld se mees uitdagendste wedvaarte, The Worlds Toughest Row.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 24, 2024

Embed this episode

Ready to play

Episode 2: Oor grense na hoop

0:00 26:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 26 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on February 24, 2024.

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!