Episode 21 - Blou en Pienk: Toeval of Tradisie? episode artwork

EPISODE · Feb 24, 2026 · 56 MIN

Episode 21 - Blou en Pienk: Toeval of Tradisie?

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In hierdie episode van Ewe Anders gesels Ricia en Mia oor geslagstereotipes – waar dit vandaan kom en hoekom dit steeds so sterk in ons samelewing leef. Is dit regtig “natuurlik” dat sekere geslagte na spesifieke belangstellings neig, of word ons van kleintyd af subtiel (en soms minder subtiel) geleer wat ons behoort te geniet?Ons delf dieper in die invloed van biologie teenoor omgewing, die rol van opvoeding, kultuur en media, en hoe hierdie veralgemenings ons keuses, identiteit en selfbeeld kan vorm. Is daar werklik vaste patrone, of het ons bloot gewoond geraak aan sekere narratiewe?Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 24, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 21 - Blou en Pienk: Toeval of Tradisie?

0:00 56:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 56 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on February 24, 2026.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!