EPISODE 21: COBUS POTGIETER episode artwork

EPISODE · Jan 16, 2018 · 1H 6M

EPISODE 21: COBUS POTGIETER

from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH

Cobus Potgieter is nie net een van die wêreld se beste drummers nie maar is verseker die vriendelikste musikant op aarde ook. Op skool was hy Glaskas se eerste drummer maar sou nooit kon dink hoe sy lewe verander het nadat hy sy passie 'n kans gegee het nie. Ek het met Cobus gesels oor hoe dit gebeur het dat 'n video van hom waar hy dromme speel viral gegaan het en miljoene hits gekry het asook hoe dit gebeur het dat hy VSA toe verhuis het. Ons het ook gesels oor hy wat saam met Busted deur Europa getoer het, tot waar Justin Bieber se musiekregisseur hom gekontak het vir 'n oudisie vir Justin se toer. Cobus weet hoe om homself te omring met mense wat doen wat hy wil doen asook mense wat beter as hy is sodat hy kan leer by almal. Gaan loer gerus na Cobus se videos op sy Youtube kanaal - https://www.youtube.com/user/deedlebag

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 16, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

EPISODE 21: COBUS POTGIETER

0:00 1:06:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH?

This episode is 1 hour and 6 minutes long.

When was this NARRATIEF MET BOUWER BOSCH episode published?

This episode was published on January 16, 2018.

Can I download this NARRATIEF MET BOUWER BOSCH episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!