Episode#21 | Die Paasfees Episode episode artwork

EPISODE · Apr 6, 2007 · 55 MIN

Episode#21 | Die Paasfees Episode

from Die SkaatsCast · host Skaats de Wet

Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos chapters, wat dit vir jou makliker maak om dele te skip, indien jy nie hou van ons geselskap nie. Nee wag, klink my na 'n swak idee! Dit is maar 'n doodgewone podcast, met Boredomkillers, SkaatsCast Nuus, E?Nuus en Villiers se feit. Ons bel ook 2 random luisteraars om uit te vind wat hulle dink van Paasfees - en albei verjaar heel toevallig! (nee, regtig, en ons het net geweet die een verjaar). So gepraat van verjaar, dis hierdie keer Emma se beurt om ouer te word - 'n volle 20 om die waarheid te se.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 6, 2007

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode#21 | Die Paasfees Episode

0:00 55:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die SkaatsCast?

This episode is 55 minutes long.

When was this Die SkaatsCast episode published?

This episode was published on April 6, 2007.

Can I download this Die SkaatsCast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!