EPISODE · Sep 16, 2015 · 1H 44M
Episode 21. - Theo Crous
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Theo Crous is die enigmatic guitarist vir Springbok Nude Girls en K.O.B.U.S.! Hy is ook ’n bo-baas producer en recording engineer by sy eie sy intansie -Bellville Studios - waar hy magic maak saam met artists soos Karen Zoid, Prime Circle, Dan Patlansky, Van Coke Kartel, Chris Chameleon, The Parlotones en nog vele meer. Hy kom plak in die garage en gesels met Willim oor duur en desirable karre, bands, kinders groot maak, die begin van Springbok Nude Girls, weird movies, hoe hy kies saam met wie hy werk en hoe dit is om saam met ouens soos Chris Cornell en Foo Fighters live te speel. Daar is ook stories oor New York, Yoko Ono, Brian Eno, acid, rehab, Dave Grohl, Kevin Shirley en Francois Breytenbach Blom. Een befokte interview. Hierdie episode is geborg deur V&H Studios in die Kaap. As jy 'n producer of engineer is wat opsoek is na 'n wêreldklas studio fasiliteit OF as jy 'n band of kunstenaar is wat jou nuwe album wil gaan record teen bekostigbare pryse - gaan na vhstudios.co.za.
What this episode covers
Theo Crous is die enigmatic guitarist vir Springbok Nude Girls en K.O.B.U.S.! Hy is ook ’n bo-baas producer en recording engineer by sy eie sy intansie -Bellville Studios - waar hy magic maak saam met artists soos Karen Zoid, Prime Circle, Dan Patlansky, Van Coke Kartel, Chris Chameleon, The Parlotones en nog vele meer. Hy kom plak in die garage en gesels met Willim oor duur en desirable karre, bands, kinders groot maak, die begin van Springbok Nude Girls, weird movies, hoe hy kies saam met wie hy werk en hoe dit is om saam met ouens soos Chris Cornell en Foo Fighters live te speel. Daar is ook stories oor New York, Yoko Ono, Brian Eno, acid, rehab, Dave Grohl, Kevin Shirley en Francois Breytenbach Blom. Een befokte interview. Hierdie episode is geborg deur V&H Studios in die Kaap. As jy ’n producer of engineer is wat opsoek is na ’n wêreldklas studio fasiliteit OF as jy ’n band of kunstenaar is wat jou nuwe album wil gaan record teen bekostigbare pryse - gaan na vhstudios.co.za.
NOW PLAYING
Episode 21. - Theo Crous
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m