EPISODE · May 9, 2007 · 50 MIN
Episode#22 | Die Hero Episode
from Die SkaatsCast · host Skaats de Wet
[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Vanilla Sky. Ons het vergeet om te noem, maar net voor S-Nuus speel ons Underoath se 'A Boy Brushed Red, Living in Black and White'. Email: [email protected] Voicemail: +2773 424 5758 Lukraak, uit 'n Christelike Oogpunt
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode#22 | Die Hero Episode
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.