EPISODE · Oct 7, 2015 · 1H 47M
Episode 25. - Gertjie Besselsen
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Gertjie Besselsen is 'n actor, multi-instrumentalist, songwriter, sanger en een van die twee founding members van Mr. Cat & The Jackal - ’n theatrical Durbanville-based folk-rock band rooted tussen die bad blues se boozy boobs. Jacques du Plessis [op episode 19] is die ander founding member. Gertjie vertel vir Willim van al die heavy bands wat hy geluister het toe hy ’n laaitie was en hoe sy ouers se loopbane en skill sets dalk net ’n beduidende invloed op sy loopbaankeuses kon hê. Daar is kiff stories oor diefstal in Tygervalley, posters plak, flyers knip, wat mens alles kan doen as jy net die regte tools het en wat alles op ’n cast call gebeur. Hulle besef ook dat beide van hulle dalk net die grootste hipsters van alle tye kan wees. Hulle gesels ook oor sy side project - The Champions of the Sonarverse – saam met DJ Invizable.
What this episode covers
Gertjie Besselsen is ’n actor, multi-instrumentalist, songwriter, sanger en een van die twee founding members van Mr. Cat & The Jackal - ’n theatrical Durbanville-based folk-rock band rooted tussen die bad blues se boozy boobs. Jacques du Plessis [op episode 19] is die ander founding member. Gertjie vertel vir Willim van al die heavy bands wat hy geluister het toe hy ’n laaitie was en hoe sy ouers se loopbane en skill sets dalk net ’n beduidende invloed op sy loopbaankeuses kon hê. Daar is kiff stories oor diefstal in Tygervalley, posters plak, flyers knip, wat mens alles kan doen as jy net die regte tools het en wat alles op ’n cast call gebeur. Hulle besef ook dat beide van hulle dalk net die grootste hipsters van alle tye kan wees. Hulle gesels ook oor sy side project - The Champions of the Sonarverse – saam met DJ Invizable.
NOW PLAYING
Episode 25. - Gertjie Besselsen
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m