Episode 29. - Abel Kraamsaal episode artwork

EPISODE · Nov 5, 2015 · 1H 33M

Episode 29. - Abel Kraamsaal

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Abel Kraamsaal se heel eerste live show… ooit… was ’n opening set vir Koos Kombuis met ’n closing set deur Gian Groen. Abel kom  kuier in die Kaap vir ’n week en hy maak ’n vinnige pitstop in die garage waar Willim hom heavey uit vra oor hoekom hy altyd voor ’n show ’n kat skiet, hoe Koos Kombuis sy mentor geword het en hoe de hel hy ’n qualified hypnotherapist geword het. Daar is ook mooi stories oor Rock Spaaider, hoe hy en sy vrou die Kunskafee in Durbanville begin het en hoekom die maag die hart van die hol, mond en keel is. Turns out Abel het nogal ’n knack vir risk assessment wanneer dit by die lewe kom. Kiff chat. Verder: Dis CONFIRMED. Die William Welfare – Shunt vinyl launch gebeur by Ellingtons in Bellville Saterdag die 28ste November! Dankie aan VH Music & Publishing wat hom publish – hulle launch ook saam met die vinyl daai selfde aand ’n doccie Zeegunst: By Invite only wat Willim gemaak het EN hulle nuwe online music shop. Stuur ’n mail na [email protected] vir meer inligting.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 5, 2015

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 29. - Abel Kraamsaal

0:00 1:33:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 33 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on November 5, 2015.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!