Episode 3: In saamloop lê hoop episode artwork

EPISODE · Mar 1, 2024 · 25 MIN

Episode 3: In saamloop lê hoop

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

Nie net ons land is stukkend nie. Ook binne die kerk is daar stukkendheid. Daar is gemeentes wat sê hulle maak hulle los van strukture soos die Algemene Sinode, ringe en streeksinodes maar hulle wil NG Kerk bly. Ons gesels hieroor met Jan Lubbe, ’n NG dominee van Bloemfontein en tans voorsitter van die Algemene Sinode van die NG Kerk. Hy vertel ondermeer hy hoop dat as kerk ons maniere sal vind om tog die pad saam te loop want ons land het dit nodig, veral nou. Hierdie gebeure het ruim lugtyd gekry by die afgelope vergadering van die Algemene Sinode Moderamen. Tydens die geleentheid het die Taakspan Regte ook terugvoering gegee oor die regsgeldigheid van die “aktes van opskorting” wat van hierdie gemeentes ingedien het. In ’n tweede insetsel vertel Lubbe ook hieroor meer. Dan luister ons ook na ’n uittreksel van ’n gesprek met dr Zander van der Westhuizen van NG Gemeente Tygerpoort waar hulle glo ook hulle geboue moet, nie net Sondae nie maar heel week, werk in belang van, nie net die gemeente nie, maar die gemeenskap.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 1, 2024

Embed this episode

Ready to play

Episode 3: In saamloop lê hoop

0:00 25:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 25 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on March 1, 2024.

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!