Episode 3 - Stuurwielstories: Mia rits rond saam met ‘n afgetrede prokureur episode artwork

EPISODE · May 20, 2025 · 34 MIN

Episode 3 - Stuurwielstories: Mia rits rond saam met ‘n afgetrede prokureur

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In hierdie episode gesels ons lekker tydens ‘n girls chat on the go – daai tipe geselsie wat net in die kar gebeur, waar die stories spontaan vloei.Ricia vertel ook wat haar oorspronklik geïnspireer het om prokureur te word, en hoekom sy uiteindelik besluit het om uit te tree uit die regsberoep. Ons praat eerlik oor hoe sy nou familie en balans bo ambisie en werkdoelwitte kies – en hoekom dit vir haar sin maak.Ons raak ook aan iets waarmee baie van ons kan identifiseer: hoe ons generasie dikwels ons beroepskeuses bevraagteken, en wat dit beteken om sukses op ons eie terme te definieer.Kom klim in die kar saam met ons!Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 20, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 3 - Stuurwielstories: Mia rits rond saam met ‘n afgetrede prokureur

0:00 34:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 34 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on May 20, 2025.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!