EPISODE · Nov 19, 2015 · 1H 12M
Episode 31. - Rian Zietsman
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Rian Zietsman is die main guitarist in Taxi Violence en een van die twee bassists in BEAST. Rian het onlangs ophou rook. Hy kom riff in die garage oor drie van sy main musical influences: Pink Floyd, Nirvana en Queens of The Stone Age. Daar’s stories oor Cape Town kids, buskinders, acid-koppe en ander kinders wat hulle CDs moes verbrand. Hulle gesels ook oor Taxi Violence, BEAST, day jobs en hoe hy al USB logic analysers gebou het in ’n garage. En obiviously gesels hulle oor guitars! Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.
What this episode covers
Rian Zietsman is die main guitarist in Taxi Violence en een van die twee bassists in BEAST. Rian het onlangs ophou rook. Hy kom riff in die garage oor drie van sy main musical influences: Pink Floyd, Nirvana en Queens of The Stone Age. Daar’s stories oor Cape Town kids, buskinders, acid-koppe en ander kinders wat hulle CDs moes verbrand. Hulle gesels ook oor Taxi Violence, BEAST, day jobs en hoe hy al USB logic analysers gebou het in ’n garage. En obiviously gesels hulle oor guitars!Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.
NOW PLAYING
Episode 31. - Rian Zietsman
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m