EPISODE · Nov 25, 2015 · 1H 25M
Episode 32. - Best Of 2015 Met Shunt-Bites - Deel 1
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd om te begin recap WAT ons geleer het. Willim sit in ’n klein Hollandse kamertjie op die 17de vloer en hy spoeg en plak vir jou al sy gunsteling brokkies interviews uit die eerste 10 episodes uit. Hy las daai brokkies aan mekaar met sulke stukkies Shunt-bites. Flashback interview nuggets met Toast Coetzer, Francois van Coke, Piet Botha, Andries Bezuidenhout, Rian Malan, Dirk Ace, Anton Goosen en Beer Adriaanse. Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch hierdie Saterdag die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 32. - Best Of 2015 Met Shunt-Bites - Deel 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.