EPISODE · Dec 3, 2015 · 1H 1M
Episode 33. - Etienne Nel
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Etienne Nel is die mens wat al die langste saam met Willim in ’n band gespeel het as die drummer van Die Sunrise Toffies. Hulle word wakker na ’n awkward launch gig en gesels oor die ou dae, Etienne se geskiedenis, Die Sunrise Toffies, laerskool identiteitskrisisse, Stellenbosch, Kroonstad, Ladismith en Mystic Boer. Vhmusic.co.za is nou live! Die shop is gelaunch en gestock met moercool music, 'n documentary wat Willim gemaak het en Shunt op vinyl! Gaan doen nou jou krismishopping.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 33. - Etienne Nel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m