Episode 35 | 'Skielik stap jy uit met ’n ‘ons’ storie’ - Dr Braam Hanekom oor 100DorpeDialoog episode artwork

EPISODE · Dec 9, 2024 · 25 MIN

Episode 35 | 'Skielik stap jy uit met ’n ‘ons’ storie’ - Dr Braam Hanekom oor 100DorpeDialoog

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

Trauma, bitterheid en seer onverwerkte gevoelens lê onder die vernis van elke gemeenskap in Suid-Afrika. Dan gebeur daar ’n insident, soos gebeur het in Senekal in 2020, en bars die hele ding uit. Dit is een van die grootste lesse wat hy geleer het met die 100DorpeDialoog-inisiatief, vertel dr Braam Hanekom, direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, ’n projek van Getuienisaksie. Hy vertel hierdie inisiatief met die doel om sosiale kohesie, soos hy dit verwoord “menskapitaal”, te bou het hom en sy span in die laaste sowat ses jaar geneem na meer as 70, selfs dalk soveel as 80 dorpe en gemeenskappe. Van Stellenbosch tot Atlantis. Van Graaff-Reinet tot Van Wyksvlei en selfs sover as die myngemeenskap van Witbank (eMalahleni deesdae) op die Hoëveld van Mpumalanga. Daar was ook al drie streeksdialoë in samewerking met die Duitse Konrad-Adenauer-Stiftung. Dié projek het vir hom gewys watter mooi stories kan begin ontvou wanneer mense van ’n gemeenskap, wat nie met mekaar praat nie, vir een dag of aand ’n kamer deel en begin praat oor uitdagings wat almal raak en hoe hulle dit saam kan aanpak. 100 Dorpe Dialoog bring gemeenskap byeen in Beaufort-Wes

NOW PLAYING

Episode 35 | 'Skielik stap jy uit met ’n ‘ons’ storie’ - Dr Braam Hanekom oor 100DorpeDialoog

0:00 25:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 25 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on December 9, 2024.

What is this episode about?

Trauma, bitterheid en seer onverwerkte gevoelens lê onder die vernis van elke gemeenskap in Suid-Afrika. Dan gebeur daar ’n insident, soos gebeur het in Senekal in 2020, en bars die hele ding uit. Dit is een van die grootste lesse wat hy geleer het...

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!