EPISODE · Jun 3, 2025 · 43 MIN
Episode 4 - Gelukkig Getroud vs Skepties oor Sielsgenote
from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen
In hierdie episode gesels ons met Mia oor haar sieninge oor “dating” en hoe haar perspektief oor verhoudings die afgelope paar jaar verander het. Sy deel haar gedagtes oor die invloed van aanlyn dating op verhoudings in die moderne era.Ons kyk ook na die impak van die Covid-19-pandemie en die lockdowns op die manier waarop mense romantiese verhoudings bou en onderhou. Laastens deel Mia haar gedagtes oor die idee van trou en wat die toekoms vir haar in die liefdesafdeling inhou. Is sy optimisties oor die idee van huwelik, of sien sy dit dalk op ‘n ander manier?Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 4 - Gelukkig Getroud vs Skepties oor Sielsgenote
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.