EPISODE · Nov 13, 2024 · 33 MIN
Episode 40: "'n Goeie Ma": Ons Vier 'n Jaar van 'n Ma & 'n Mikrofoon!/ Episode 40: "A Good Mom": Celebrating a Year of 'n Ma & 'n Mikrofoon!
from 'n Ma & 'n Mikrofoon · host Daniëlla
In die laaste episode van Seisoen 1 van 'n Ma & 'n Mikrofoon, vier ons 'n jaar van ouerskap, ondersteuning, raad en inspirasie. Hierdie platform is nou 'n wêreldwye Afrikaanse "kuber-netwerk" van ma's wat hulle stories ekom deel het. Sluit by ons aan vir 'n oorsig van die podcast se hoogtepunte van die afgelope 40 episodes, waar ons terugkyk na van die beste raad en mees emosionele oomblikke saam met ons gaste. Hier hoor jy ook die stemme van van ons luisteraars; en Daniëlla verklap van die nuwe dinge wat wag in Seisoen 2 in 2025. In the final episode of Season 1 of 'n Ma & 'n Mikrofoon, we celebrate a year filled with parenting, support, advice, and inspiration. It's now a global "cyber-village" of moms who have come together to share their stories. Join us for a recap of the podcast’s highlights from the past 40 episodes, where we revisit some of the best advice and most emotional moments shared with our guests. You’ll also hear the voices of some of our listeners, and Daniëlla reveals a sneak peek of what’s coming in Season 2 in 2025. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Embed this episode
Ready to play
Episode 40: "'n Goeie Ma": Ons Vier 'n Jaar van 'n Ma & 'n Mikrofoon!/ Episode 40: "A Good Mom": Celebrating a Year of 'n Ma & 'n Mikrofoon!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.