Episode 41. - Koos Kombuis episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2016 · 1H 12M

Episode 41. - Koos Kombuis

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Willim kry uiteindelik die geleentheid om vir ’n uur lank met sy childhood hero en gunsteling Afrikaanse songwriter te gesels en die gesprek stel nie teleur nie. Dus is dit geen verrassing dat die gesprek die hele arc van Koos se loopbaan as skrywer en musikant probeer dek het: Van kinderdae tot Voëlvry-vibes, sy bedanking uit die Afrikanerdom, wat alles gebeur het op daai trein-trip KKNK toe, van verslawing na suburbia, van Weskoppies tot by Somerset-Wes, sy verhouding met sy collaborators en sy nuutse jeugroman Monster Goggas wat einde Februarie uitkom. Ons kry ook ’n impromptu performance van sy song “Verslaaf” met ’n paar nuwe lirieke. Hierdie episode is geborg deur Tunes Studio in Plankenbrug Stellenbosch, vir band rehearsal space, live sound, tromlesse en afslag op musiekinstrument accessories Kontak [email protected] of bel 082 770 47 98. Die episode ook geborg deur VHSTUDIOS.CO.ZA en VHMUSIC.CO.ZA – gaan record by ’n wêreldklas studio fasiliteit of gaan doen online music shopping.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 4, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 41. - Koos Kombuis

0:00 1:12:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 12 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on February 4, 2016.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!