EPISODE · Feb 11, 2016 · 1H 11M
Episode 42. - Hanru Niemand
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Hanru Niemand is bedags ’n koel en kalm sielkundige en snags skryf hy soms satiriese, soms surrealistiese, maar meestal mooi songs. Willim en Hanru bespreek sy nuwe album Kreeftegang, al sy vorige albums, sy ontnugtering oor hoe om op die radio geplaylist te word en wat alles soms agter die toe deur van sy sielkundepraktyk kan gebeur. Somewhere is daar ’n kort psigoanalise van Gert Vlok Nel se bundel Om te Lewe Is Onnatuurlik. Hulle gesels ook oor die underrated waarde van moderne patrons of the arts.
What this episode covers
Hanru Niemand is bedags ’n koel en kalm sielkundige en snags skryf hy soms satiriese, soms surrealistiese, maar meestal mooi songs.Willim en Hanru bespreek sy nuwe album Kreeftegang, al sy vorige albums, sy ontnugtering oor hoe om op die radio geplaylist te word en wat alles soms agter die toe deur van sy sielkundepraktyk kan gebeur. Somewhere is daar ’n kort psigoanalise van Gert Vlok Nel se bundel Om te Lewe Is Onnatuurlik. Hulle gesels ook oor die underrated waarde van moderne patrons of the arts.
NOW PLAYING
Episode 42. - Hanru Niemand
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m