EPISODE · Feb 18, 2016 · 1H 13M
Episode 43. - Melt Sieberhagen
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Melt Sieberhagen het in 2006 begin stand-up comedy doen – jy sou hom ook al probably op tv shows en flieks gesien het soos Kunskafee, Kwêla, Kompleks, VNL, Proestraat, Egoli, Oh Schucks - I’m Gatvol en District 9. Hy kom kuier in die garage vertel hoe hy groot geword het op Ventersdorp as enigste kind en hoe sy loopbaan op die stage, tv, grootskerm en radio begin het. Hulle gesels ook oor sy show The Flying Dutchman wat hy saam met sy longtime friend en collaborator Hannes Brümmer doen by die Woordfees op Stellenbosch die 7de Maart en dan weer die 17de Maart by die Centurion Teater met spesiale gas Casper de Vries.
What this episode covers
Melt Sieberhagen het in 2006 begin stand-up comedy doen – jy sou hom ook al probably op tv shows en flieks gesien het soos Kunskafee, Kwêla, Kompleks, VNL, Proestraat, Egoli, Oh Schucks - I’m Gatvol en District 9.Hy kom kuier in die garage vertel hoe hy groot geword het op Ventersdorp as enigste kind en hoe sy loopbaan op die stage, tv, grootskerm en radio begin het.Hulle gesels ook oor sy show The Flying Dutchman wat hy saam met sy longtime friend en collaborator Hannes Brümmer doen by die Woordfees op Stellenbosch die 7de Maart en dan weer die 17de Maart by die Centurion Teater met spesiale gas Casper de Vries.
NOW PLAYING
Episode 43. - Melt Sieberhagen
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m