EPISODE · Feb 5, 2026 · 1H
Episode 43: Van Roem Na Jesus - My Gesprek Met Kunstenaar Cherie Coetzee
from Anna Wolf In The Cabin · host Anna Wolf
In hierdie episode van Anna Wolf In The Cabin gesels ek met Cherie Coetzee, ’n baie bekende voormalige aktrise en kunstenaar — oor haar reis van roem na geloof. Cherie deel eerlik waarom sy die bedryf verlaat het en hoe sy haar lewe aan Jesus Christus oorgegee het. ’n Oop gesprek oor identiteit, leegheid, gehoorsaamheid en wat dit beteken om werklik vry te wees in Christus.#annawolf #podcast #soul #wolf #Jesus #christliving #christianship #fellowship #womanforjesus #entrepreneurinchrist #bakgat Fan support - Make a Contribution https://www.paypal.me/TheRealAnnaWolfRecorded in my bedroom with my dog Wolf.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 43: Van Roem Na Jesus - My Gesprek Met Kunstenaar Cherie Coetzee
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.