EPISODE · Mar 10, 2016 · 1H 32M
Episode 46. - Albert Frost
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Albert Frost het al vir die Rolling Stones ge-open. Hy het begin guitar speel vir die Blues Broers toe hy 13jaar oud was saam met sy pa Frank Frost op die drums. Hy kom kuier in die garage en vertel hoe hy groot geword hetlangs Tolla van der Merwe, hoe sy pa hom leer drums speel het as ’n laaitie enhoe sy ma die ultimate rock-chick is. Daar is ook cool stories oor Oppikoppi, die sukses van sy enArno Carstens se album Another Universe,toe hy ophou drink het en daai keer toe hy saam met Ginger Baker in Tulbaghgespeel het. Hierdie is ook die heel eerste interview waar hy oor sy nuweup and coming album gesels. Out soon! Strap jouself in vir ’n befokte journey saam meteen van Suid-Afrika se mees talentvolste exports.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 46. - Albert Frost
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m