EPISODE · Mar 24, 2016 · 1H 20M
Episode 48. - Annie Klopper (Deel 1 van 2)
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Annie Klopper het sewe jaar terug haar meestersgraad tesis gedoen oor Fokofpolisiekar se lirieke, sy’t ook toe kort daarna die band se definitive biografie geskryf. Ons weet nou alles van Fokofpolisiekar, maar wie is Annie Klopper? Waar kom sy vandaan? Hoekom het iemand dit nog nooit vir haar in ’n interview gevra nie? En hoekom is mens se identiteit so angstige afvêre? Sy kom kuier in die garage waar hulle al hierdie vrae ondersoek en bespreek in twee episodes.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 48. - Annie Klopper (Deel 1 van 2)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.