EPISODE · Jun 17, 2025 · 49 MIN
Episode 5 - Wat meisies regtig doen by sleepovers
from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen
In hierdie episode van Ewe Anders, gee ons julle insights oor wat gebeur by ‘n sleepover. Ons verduidelik die betekenis agter die podcast se naam — “Ewe Anders”Mia deel van haar avonture oorsee en Ricia vertel van haar honeymoon se boujee business class ervaring — was dit die moeite werd? Dan droom hulle saam oor die tipe vakansies waarop hulle wil gaan: luxury met ‘n uitsig of culture met karakter? En hoe balanseer mens die twee?Maar dis nie net sunsets en suitcases nie — ons vat bietjie ‘n detour en gesels oor implantate, figure skating ongelukke en bome wat uit mense se neuse groei (ja, regtig).Dis grappig, weird, eerlik en net so bietjie skrikwekkend — dis Ewe Anders.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 5 - Wat meisies regtig doen by sleepovers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.