EPISODE · May 24, 2016 · 41 MIN
Episode 58. - STRAB Met Conrad Jamneck en Andries Burger
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Willim en sy band Die Sunrise Toffies is oppad Mozambique toe om by die legendariese STRAB festival te gaan speel. Hy spoor 'n ou Rolling Stone onderhoud op wat hy in 2013 gedoen het in Mozambique met Conrad Jamneck en Andries Burger - twee van die organiseerders van die fees. Hy vra hulle uit oor die geskiedenis van die fees, al die logistieke boublokke en hoekom dit so befok is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 58. - STRAB Met Conrad Jamneck en Andries Burger
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.