EPISODE · Jun 9, 2015 · 44 MIN
Episode 6. - Piet Botha
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Piet Botha is die embodiment van Suid-Afrikaanse rock ‘n’ roll geskiedenis. Hy’t al alles gesien, gehoor, gesing en geleef. Willim slaap ’n aand oor by Piet se huis in Pretoria en vroeg die volgende oggend - voor Piet hom lughawe toe moet neem - sit hulle en gesels oor sy dae in die 70s, 80s, 90s, 00s and beyond. Daar’s ’n paar kiff verhale oor bomdreigemente, Amerika, venues wat afbrand, Raven, Wildebeest, agents, Billy Bob Thornton en ’n Suitcase Vol Winter. Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 6. - Piet Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m