EPISODE · Mar 24, 2024 · 33 MIN
Episode 6: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’
from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman
Gerco van Deventer was vir ses jaar as gyselaar aangehou in Noord-Afrika. Eers in ’n huis, toe ’n tent en daarna onder ’n boom iewers tussen die sandduine van die Sahara met net ’n kombers as beskerming. Vir hierdie episode van Kerkbode Kollig vertel hy sy geloofstorie - van die dag van sy ontvoering tot sy vrylating einde laasjaar toe hy met sy gesin herenig is. Ons bly in Afrika en luister ook na ’n insetsel wat ds Jaco Strydom gemaak het na hy in Kenia met drie NG dominees van die ekumeniese teologiese netwerk, NetACT, gesels het. Laastens ’n staaltjie vanuit die Vrystaatse kerkargief. Dit gaan oor ’n gedroste Duitsgebore soldaat wat meer as 100 jaar opdrag gekry het om ’n fresco (muurskildery) te verf in die NG Kerk op Dewetsdorp. Mariëtte Odendal het die storie vir Vrypos gaan uitsnuffel.
Embed this episode
Ready to play
Episode 6: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.